top of page
Patricia Lewis - Ek Wil Dankie Sê (Ek Wil Dankie Se) (Key: OR Ebmaj)

Patricia Lewis - Ek Wil Dankie Sê (Ek Wil Dankie Se) (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-03499
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Ek Wil Dankie Sê (Ek Wil Dankie Se)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Patricia Lewis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek wil dankie sê

Baie dankie sê

Vir jou liefde

Jou steun deur die jare

Vir geluk en vir soveel mooi dae

Vir die ure wat ons twee kan deel

 

Ek wil dankie sê

Baie dankie sê

Daar's 'n lied in my hart

Want ek lewe

Jy vul elke mooi dag net met vreugde

Jy bring soveel geluk in my hart

 

Ek wil dankie sê

Baie dankie sê

Vir jou liefde

Jou steun deur die jare

Vir geluk en vir soveel mooi dae

Vir die ure wat ons twee kan deel

 

TUSSENSPEL

 

Wanneer ek aan jou dink

Kan ek nie anders as om te glimlag nie

Want jy weet hoe om die lewe te geniet

En hoe om 'n mens werklik gelukkig te maak

 

Ek wil dankie sê

Baie dankie sê

Vir jou liefde

Jou steun deur die jare

Vir geluk en vir soveel mooi dae

Vir die ure wat ons twee kan deel

Vir die ure wat ons twee kan deel

Vir die ure wat ons twee kan deel

 

Composer: GREENWOOD/JURIE ELS (JESSE G. MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page