top of page
Patricia Lewis - Wie Sou Jou Kon Liefhe (Key: OR Cmaj)

Patricia Lewis - Wie Sou Jou Kon Liefhe (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-03630
$13.95Price

Title: Wie Sou Jou Kon Liefhê?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Patricia Lewis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Daar is iemand wat in my plek wil staan

Wat my graag uit jou gedagtes wil haal

Wie sou jou kon liefhê

Wie sou jou kon liefhê

Soos ek

 

O, ek weet jy is soms bang en verward

Ek sal altyd wag tyd is geduldig

Wie sou jou kon liefhê

Wie sou jou kon liefhê

Soos ek

 

Ek sal terugstaan as jy iets wil doen

En jou altyd net die beste gun

Want ek weet diep in jou hart

Is daar 'n vlam wat brand

Ek weet jy’s lief vir my

 

Al dink mense dit is klaar en verby

Weet ek daar is iets wat altyd sal bly

Wie sou jou kon liefhê

Wie sou jou kon liefhê

Soos ek

 

Ek sal terugstaan as jy iets wil doen

En jou altyd net die beste gun

Want ek weet diep in jou hart

Is daar 'n vlam wat brand

Ek weet jy’s lief vir my

 

O, ek weet jy is soms bang en verward

Ek sal altyd wag tyd is geduldig

Wie sou jou kon liefhê

Wie sou jou kon liefhê

Soos ek

 

Wie sou jou kon liefhê

Wie sou jou kon liefhê

Soos ek

 

Wie sou jou kon liefhê

Wie sou jou kon liefhê

Soos ek

 

Composer: WERNER THEUNISSEN/JURIE ELS (EMI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page