Pieter Smith - Man Op Die Maan (Key: OR Amaj)
Title: Man Op Die Maan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Pieter Smith
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hoor jy 'n stem in die lug
'n Plek in die son waar ek heen kan vlug
Wys my waar trane verdwyn
'n Plek waar die son weer op my kan skyn
Weet jy waaroor dit gaan
Ken jy die man op die maan
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Leer my waar dit ook al is
Waar ek weer my oë en my siel kan rus
Gee my 'n tyd en 'n plek
Waar ek weer die mens in my leer ontdek
Weet jy waaroor dit gaan
Ken jy die man op die maan
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Ooh, dis net die man op die maan
Ooh, wat my drome verstaan
Ooh, dis net die man op die maan
Wat my kan verstaan
Wys my waar trane en vrees
Nooit weer in die oë van 'n kind sal wees
Gee my die vrede en hoop
Dat hartseer nooit weer oor my pad sal loop
Weet jy waaroor dit gaan
Ken jy die man op die maan
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Weet jy waaroor dit gaan
Ken jy die man op die maan
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Weet jy waaroor dit gaan
Ken jy die man op die maan
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Wat drome oor gaan
Wat drome oor gaan
Wat drome oor gaan
Composer: P. SMITH (COPYRIGHT CONTROL)