Ray Dylan - Die Lewe Het Nie Brieke Nie (Key: OR Dmaj)
Title: Die Lewe Het Nie Brieke Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ray Dylan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR DmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Pasop, pasop want die tyd raak nou op
Jy gaan nêrens kom as jy gaan staan
Pak op, pak op al die worries op jou kop
Maar bly net in die regte baan
Daar's 'n plan net vir jou gemaak
Jy kan jou drome waarheid maak
Hou vas aan die lewe
Alles het 'n rede
Eendag sal ons als verstaan
Die lewe het nie brieke nie
Baby, hou net by
As jy nie gaan vashou nie
Gaan jy agter bly
Die wêreld gaan nie stilstaan nie
Nie vir jou of my
Die lewe het nie brieke nie
Baby, laat ons gly
Pasop, pasop dis tyd om gat te skop
Jy gaan nêrens kom as jy gaan lê
Pak op, pak op moet net nie stop
Luister wat ek nou vir jou sê
Ja, daar's 'n plan net vir jou gemaak
Jy kan jou drome waarheid maak
Hou vas aan die lewe
Alles het 'n rede
Eendag sal ons als verstaan
Die lewe het nie brieke nie
Baby, hou net by
As jy nie gaan vashou nie
Gaan jy agter bly
Die wêreld gaan nie stilstaan nie
Nie vir jou of my
Die lewe het nie brieke nie
Baby, laat ons gly
En soos die lewe nou verby gaan
Weet ek dat die tyd nooit sal stilstaan
Kom vat my hand en kyk na die ander kant
TUSSENSPEL
Die lewe het nie brieke nie
Baby, hou net by
As jy nie gaan vashou nie
Gaan jy agter bly
Die wêreld gaan nie stilstaan nie
Nie vir jou of my
Die lewe het nie brieke nie
Baby, laat ons gly
Composer: RAY DYLAN/FREDI NEST/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)
_edited.png)







