top of page

Ray Dylan - Ek Het Jou Nodig (Key: OR Cmaj)

SKU: AN-OR-NB-04158
USD 13.95Price

Title: Ek Het Jou Nodig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ray Dylan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die maan gooi klippe om my hart vanaand
Dis donker hier en net 'n straatlig brand
Jou woorde waai om my


Ek dwaal en ek soek 'n bietjie hoop vanaand
Die koue nag vat my aan my linkerhand
Jou warmte weg van my

Die reuk van die reën op die teerpad praat
Van smeek en trane van hoogverraad
Ek voel jou rondom my


As alles net weer reg en heel kon wees
As jy my kon vergewe of my siel kon lees
Ek voel jou naby my

Glo jy regtig ons liefde is verby

Ek het jou nodig ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet

 

Ek het jou nodig ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet

Om terug te keer na 'n doodloopstraat
Om dinge te sê wat jou seer sal maak
My woorde draai om my


Jou arms om my lyf en jy soen my weer
Sou jy my kon liefhê vir die laaste keer
Jou asem naby my
 

Die reuk van die reën op die teerpad praat
Van smeek en trane van hoogverraad
Ek voel jou rondom my


As alles net weer reg en heel kon wees
As jy my kon vergewe of my siel kon lees
Ek voel jou naby my

 

Glo jy regtig ons liefde is verby

Ek het jou nodig ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet

 

TUSSENSPEL

 

Ek het jou nodig ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet

 

Ek het jou nodig ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet


Ek kan jou nooit vergeet
Ek sal jou nooit vergeet
Ek kan jou nooit vergeet
Ek het jou nodig

 

Composer: BERND DIETRICH/MATTHIAS REIM/SARAH THERON (KAENGURUH MUSIKVERLAG)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page