top of page
Reën (Reen) - Vrystaat Vlaktes (Key: OR Dmaj)

Reën (Reen) - Vrystaat Vlaktes (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-01758
$12.95Price

Title: Vrystaat Vlaktes

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Reën (Reen)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Skryf ‘n brief en

Stuur hom na die platteland

Breek die stilte

Wat karring aan my binnekant

Want ons is soekers, swerwers

Kies ons eie pad

Waar hy ophou, eindig

Sal ek vir jou wag

 

Ek het

My hart verloor

Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die

Vlaktes toor

En van vreemdelinge

Hoofkarakters maak

Sal jy

Verder skryf aan hierdie storie saam met my?

Jou hart verloor

Langs ‘n stofpad op die Vrystaat Vlaktes

Oh-ah-oh-ah

Oh-ah-oh-ah

 

Ry tot waar die

Stad se ligte donker raak

Sterrestelsels

Die kind in jou weer wakker maak oh

Glo in beter tye

Glo in beter dae

Saam soek ons die antwoord

Op mekaar se vrae

 

Ek het

My hart verloor

Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die

Vlaktes toor

En van vreemdelinge

Hoofkarakters maak

Sal jy

Verder skryf aan hierdie storie saam met my?

Jou hart verloor

Langs ‘n stofpad op die Vrystaat Vlaktes

 

Lê jy wakker in die nagte

Wanneer die verlange jou kom pla

Klou vas aan die gedagte

So duidelik soos daglig

Ek wil jou vra

 

Sal jy jou

Hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat

Waar die

Vlaktes toor en van vreemdelinge

Hoofkarakters maak

Sal jy

Verder skryf aan hierdie storie saam met my?

Jou hart verloor

Langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes

Oh-ah-oh-ah

Oh-ah-oh-ah

Oh-ah-oh-ah

 

Composer: MURRAY LUBBE/RENÉ DE KLERK/RICHANN BRUSSOW/SHAN READ

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page