top of page
Rina Hugo - 'n Tikkie Vryheid (Key: OR Cmaj)

Rina Hugo - 'n Tikkie Vryheid (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-02904
$12.95Price

Title: Rina Hugo
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 1980s

Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek wag op die vroeë môreson teen die mure

Beplan maar ek weet hoe die dag gaan ontvou

Want jy, jy vul al vier-en-twintig mooi ure

Ek raak bang want die kring om myself raak te nou

 

Net 'n tikkie vryheid is tog al wat ek vra

Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand my pla

Net 'n tikkie vryheid moet ek êrens behou

Want my hart, my lewe en my liefde gee ek aan jou

 

Dis goed om te weet dat daar iemand soos jy is

Ek dink in die dag soveel kere aan jou

My hart ken sy maat en jy hoef nooit te twyfel

Ken jy my en verstaan jy die hart van 'n vrou

 

Net 'n tikkie vryheid is tog al wat ek vra

Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand my pla

Net 'n tikkie vryheid moet ek êrens behou

Want my hart, my lewe en my liefde gee ek aan jou

 

(Net 'n tikkie vryheid...)

 

Laat die hek binne my

Ongebonde en vry

Jy is dierbaar en goed

En ek bly lief vir jou

 

(Net 'n tikkie vryheid...)

 

Sal jy ooit kan verstaan

Weet jy waaroor dit gaan

Gun my tyd om 'n deel

Van myself te behou

 

Net 'n tikkie vryheid is tog al wat ek vra

Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand my pla

Net 'n tikkie vryheid moet ek êrens behou

Want my hart, my lewe en my liefde gee ek aan jou

Want my hart, my lewe en my liefde

Gee ek aan jou

 

(Net 'n tikkie vryheid...)

 

Composer: SIEGEL/MEINUNGER/JUNG/T. DE VILLIERS (DECIBEL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page