top of page
Rina Hugo - Troepie Doepie (Key: OR Emaj)

Rina Hugo - Troepie Doepie (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-02262
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Troepie Doepie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental
Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

As die eerste Jakaranda in Pretoria

Lente na die winter bring

Kom daar weer in my hart die somer drome

Van lank gelede

Maar bring jou nie terug

 

Troepie Doepie wanneer kom jy huistoe

In die vreemde hoor jy hoe ek roep

Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land

Maar kom terug na my, my Troepie Doep

 

As die maan in twee gebreek word deur die wolke

En dit sluimer hoog bo in die lug

Hang daar sterre, duisend sterre aan die hemel

Bring die laaste ster jou eendag terug

 

Troepie Doepie wanneer kom jy huistoe

In die vreemde hoor jy hoe ek roep

Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land

Maar kom terug na my, my Troepie Doep

 

Troepie Doepie wanneer kom jy huistoe

In die vreemde hoor jy hoe ek roep

Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land

Maar kom terug na my, my Troepie Doep

 

Troepie Doepie wanneer kom jy huistoe

In die vreemde hoor jy hoe ek roep

Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land

Maar kom terug na my, my Troepie Doep

Maar kom terug na my, my Troepie Doep

 

Composer: REED/DEMPSEY/SCHUSTER (DECIBEL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page