top of page
Romanz - Houtkruis (Key: OR Amaj - BV)

Romanz - Houtkruis (Key: OR Amaj - BV)

SKU: EL-OR-BV-01033
USD 13.95Price

Title: Houtkruis (Prophet Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Romanz
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Daar was ‘n houtkruis

My Jesus aan ‘n houtkruis vas geslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

 

Ek onthou vir Dawid

Voor die ark het hy gedans en juig

Na die kruis van Jesus

Hoe sal ons kan hande vou en swyg

 

Daar was ‘n houtkruis

My Jesus aan ‘n houtkruis vas geslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis en daarom sal ek sing

 

Wie sal my kan stilmaak

Wie sal my kitaar se snaar afbreek

Wie sal my kan doodmaak

As my voete in dans los wil breek

 

Daar was ‘n houtkruis

My Jesus aan ‘n houtkruis vas geslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis en daarom sal ek sing

 

Ek vra nie hoe jy voel nie

As gevoelens hoegenaamd besluite raak

Dan was daar nooit die pyn nie

Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak

 

Daar was ‘n houtkruis

My Redder aan ‘n houtkruis vas geslaan

Daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

 

Daar was ‘n houtkruis

My Jesus aan ‘n houtkruis vas geslaan

Ja, daar was ‘n houtkruis

En daarom sal ek sing

 

Composer: K. VAN DER MERWE (MAR GOSPEL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page