top of page
Romanz & Juanita du Plessis - Hy Is Jesus (Key: OR Bbmaj - BV)

Romanz & Juanita du Plessis - Hy Is Jesus (Key: OR Bbmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00794
US$13,95Price

Title: Hy Is Jesus

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Romanz & Juanita du Plessis
Genre: South African; Duet; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Daar's ‘n kind vir ons gebore

Hy's die Redder, ons Verlosser

Halleluja, sing Halleluja

Hy is Liefde, Hy is Lewe

Hy't ons sondes kom vergewe

Halleluja, sing Halleluja

 

Elke knie sal voor Hom buig

En elke mond sal oor Hom juig

 

Hy is Jesus

Hy't gekom en ons vergewe

Hy is Jesus

Hy't gesterf dat ons kan lewe

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

Hy't gekom en ons vergewe

Hy is Jesus

Hy't gesterf dat ons kan lewe

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

 

In ‘n stal is Hy gebore

En die wyse manne sing toe

Halleluja, sing Halleluja

Hierdie Kind bring nuwe Lewe

Hy bring hoop Hy bring vrede

Halleluja, sing Halleluja

 

Elke knie sal voor Hom buig

En elke mond sal oor Hom juig

 

Hy is Jesus

Hy't gekom en ons vergewe

Hy is Jesus

Hy't gesterf dat ons kan lewe

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

Hy't gekom en ons vergewe

Hy is Jesus

Hy't gesterf dat ons kan lewe

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

 

Hy is Jesus

Hy is Jesus

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

Hy is Jesus

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

 

Hy is Jesus

Hy't gekom en ons vergewe

Hy is Jesus

Hy't gesterf dat ons kan lewe

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

Hy't gekom en ons vergewe

Hy is Jesus

Hy't gesterf dat ons kan lewe

Deur Sy bloed is ons vergewe

Hy's die Weg die Waarheid Lewe

Hy't die prys betaal

Hy is Jesus

 

Composer: DON KELLY/NEIL SCHOOMBEE (SELECT MUSIC PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page