top of page
Ronell Erasmus - Smag Na U (Key: OR F#maj)

Ronell Erasmus - Smag Na U (Key: OR F#maj)

SKU: JU-OR-NB-04009
USD 13.95Price

Title: Smag Na U
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ronéll Erasmus

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die golwe breek en die winde roep U naam

Waar sal U ons vind

Die water neem my saam

Na 'n onbekende plek met soveel vrae

Redes wat my hart nie wil verdrae

Eggos van U woord weerklink rondom my

 

U is my sonskyn en my môredou

Steeds die engel wat my snags omvou

U is die asemteug wat deur my vloei

Al die skadus in die somerson

U is die winde wat teen my waai

En die bloeisels wat my tuin verfraai

U's die verse van my liefdeswoord

Ek smag na U

 

Ek smag na U

Ek smag na U

Ek smag na U

 

Voor U skeppingswerke kniel ek in stilte neer

Sterre verskiet my gebed voor U neer

Geen afstand van liefde tussen stede en berge

Al die grense en riviere het vir U geen perke

Drome en gedagtes van U borrel in my

 

U is my sonskyn en die môredou

Steeds die engel wat my snags omvou

U is 'n asemteug wat deur my vloei

Al die skadus in die môreson

U is die winde wat teen my waai

En die bloeisels wat my tuin verfraai

U's die verse van my liefdeswoord

Ek smag na U

 

Ek smag na U

Ek smag na U

Ek smag na U

 

Composer: R. MULLER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page