Ronell Erasmus - Ek Loop In God (Key: OR Gmaj)
Title: Ek Loop In God
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ronéll Erasmus (Ronell Erasmus)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR GmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Ek loop in God
Ek vrees nie meer
Hy is die skild
Wat my vyandshand sal keer
Ek loop in God
Hy lei my voort
In die wonder van Sy mag
Is waar ek hoort
Ek loop in God
En dit reën nie meer
In Sy naam is die lewe en die weg
Ek bely met my hele wese
Weg is my hart se vrese
Nou, ek loop in God
Ek loop in God
Ek vrees nie meer
Hy is die skild
Wat my vyandshand sal keer
Ek loop in God
Hy lei my voort
In die wonder van Sy mag
Is waar ek hoort
Ek loop in God
En dit reën nie meer
In Sy naam is die lewe en die weg
Ek bely met my hele wese
Weg is my hart se vrese
Nou, ek loop in God
TUSSENSPEL
Ek bely met my hele wese
Weg is my hart se vrese
Nou, ek loop in God
Composer: RUDI CLAASE
_edited.png)





















