top of page

Lianie May - Saam Is Ons Beter (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01030
$13.95Price

Title: Saam Is Ons Beter

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Lianie May
Genre South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: Yes
More info: Lianie May se debuutalbum, Vergeet My Nie, is in 2007 vrygestel. In 2009 wen sy die SAMA-prys as topverkoper in Suid-Afrika oor alle genres. Ná haar Kerfees-album, is Lianie se volgende album, Boeremeisie, vrygestel. In 2010/11 het Lianie en Jay, twee reuse treffers gehad met die duette “In a Moment Like This” en “Toe Stop My Hart”. Lianie maak in 2011 haar debuut as aktrise in die Afrikaanse rolprent Platteland.
Lyrics: Yes

 

Die lewe het sy wilde paaie met jou

Geloop deur die storms, deur storms tot nou

Maar ek weet, ek wil nie meer sonder jou

 

En nou't ek geleer wat jy sê is jou woord

Sê weer die woorde ek speel die akkoord

En ek weet, ek is nou veilig by jou

 

Want saam is ons beter as stoksielalleen

Want twee is mos beter, beter as een

Om jou hele lewe by iemand te wees

Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees

 

Wat sal die wyser van tyd oor jou hou

Sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou

Sal jy weet, ek wil nie meer sonder jou

 

Want deur al die twyfel sal ek vir jou wys

Ek los my spore want jy word my huis

Jy sal weet, ek wil nie meer sonder jou

 

Want saam is ons beter as stoksielalleen

Want twee is mos beter, beter as een

Om jou hele lewe by iemand te wees

Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees

 

Al die nagte sonder jou

Al die nagte sonder jou

Jy weet jy hoort by my

Los jou verelde ek sal jou daar kry

 

Saam is ons beter as stoksielalleen

Want twee is mos beter, beter as een

Om jou hele lewe by iemand te wees

Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees

 

Want twee is mos beter, beter as een

Om jou hele lewe by iemand te wees

 

Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page