top of page
Karlien van Jaarsveld - Sweet Dreams (Key: OR Gmaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - Sweet Dreams (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01251
$13.95Price

Title: Sweet Dreams

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik. Die lied kom ook voor op die klankbaan van die rolprent 'Platteland.'
Lyrics: Yes

 

Sweet dreams baby...

 

Ek lees jou sms vergeet van al die res

In my hart is jy vir altyd ingeprent

Jy's 'n deel van my dit sal altyd so bly

 

Soos dit later word dink ek meer aan jou

Het al jou sms'e op my foon gehou

Net voor ek gaan slaap wag ek dat jy sê

 

Sweet dreams baby lekker doeks

Gaan jy my heelnag in jou drome soek

Soos 'n redderende storieboek

Sal jy my kry ek wil hê jy moet

 

Sweet dreams baby sê vir my

Dat jy my iewers in daai droom sal kry

As die son opkom en die droom verdwyn

Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams

 

Toe ek wakker word dink ek weer aan jou

Ek sukkel om gisteraand se droom te kan onthou

Daar was ek en jy, soene en champagne

 

Sal ek jou weer vanaand in my drome kry

By dieselfde boom soos met ons eerste vry

Waar jy my vertel hoe jy my altyd sal bel

 

Sweet dreams baby lekker doeks

Gaan jy my heelnag in jou drome soek

Soos 'n redderende storieboek

Sal jy my kry ek wil hê jy moet

 

Sweet dreams baby sê vir my

Dat jy my iewers in daai droom sal kry

As die son opkom en die droom verdwyn

Voel ek jou nog hier naby my

(Sweet dreams)

 

En al voel ek ver van jou

Sal ek dit altyd onthou

Dis waaraan ek vashou

 

As ek vanaand weer wakker lê

Sal jy my bel om te sê

My baby slaap jy al

Ons kan praat totdat jou oë toeval

 

Sweet dreams baby lekker doeks

Gaan jy my heelnag in jou drome soek

 

Sweet dreams baby lekker doeks

Gaan jy my heelnag in jou drome soek

Soos 'n redderende storieboek

Sal jy my kry ek wil hê jy moet

 

Sweet dreams baby sê vir my

Dat jy my iewers in daai droom sal kry

As die son opkom en die droom verdwyn

Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams (x4)

 

Sweet dreams baby sê vir my

Dat jy my iewers in daai droom sal kry

As die son opkom en die droom verdwyn

Voel ek jou nog hier naby my

Sweet dreams

 

Composer: VORSTER/WASSERFALL/GARDINER (J. VORSTER SONGS/WASSERFALL MUS./V. GARDINER PUB/K. VAN JAARSVELD PUB)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page