top of page
Sandra Barnard - Ek Hef My Hande Op (Key: OR Emaj)

Sandra Barnard - Ek Hef My Hande Op (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-03997
USD 13.95Price

Title: Ek Hef My Hande Op
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sandra Barnard
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

U't lankal reeds gesien wat ek nie kon sien nie

U't my deur jare en seisoene heen gelei

U't my hart geleer om op U te vertrou

En nou staan ek hier verwondered

Deur U heerlikheid

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is waardig om te eer

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is Koning U regeer

 

Want U't lankal reeds gesien wat ek nie kon sien nie

U't my deur jare en seisoene heen gelei

U't my hart geleer om op U te vertrou

En nou staan ek hier verwondered

Deur U heerlikheid

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is waardig om te eer

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is Koning U regeer

 

U haal my uit en tel my op

U plaas my voete op 'n vaste rots

U's my rots en U's my vesting

My beheer

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is waardig om te eer

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is Koning U regeer

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is waardig om te eer

 

En ek hef my hande op

En ek bring aan U die eer

Want U alleen is Koning U regeer

Ja, U alleen is Koning U regeer

U alleen is Koning U regeer

 

Composer: SANDRA BARNARD

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page