top of page
Refentse - Sonvanger (Key: OR Fmaj)

Refentse - Sonvanger (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00986
USD 14.95Price

Title: Sonvanger (Theuns Jordaan Cover)
Format: MP3 Backing Track
Created in the style of: Refentse
Genre South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Kyk of jy vir my die son kan vang

Daar’s 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang

 

Dis donker by die venster in die middel van die dag

Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?

 

Kyk of jy vir my die son kan bring

Daar’s 'n liedjie in die gange waar die son kan sing

 

Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen

Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?

 

Sonvanger, ek vra jou mooi

Laat hom weer vir my kom skyn

Sonvanger, laat my verstaan hoe 'n somer, sommer so

In die niet, kan verdwyn en laat hom skyn

 

Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad

En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart

 

Sonvanger, ek vra jou mooi

Laat hom weer vir my kom skyn

Sonvanger, laat my verstaan hoe 'n somer, sommer so

In die niet, kan verdwyn en laat hom skyn

Sonvanger

 

Composer: VALIANT SWART (RODEO SONGS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page