top of page
Riana Nel - Soos Die Son (Key: OR Emaj - BV)

Riana Nel - Soos Die Son (Key: OR Emaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00338
$13.95Price

Title: Soos Die Son

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riana Nel
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Riana Nel was born in Namibia. She is a South African singer/songwriter. Her songs have been described as including elements of "Pop & Country". She had firmly placed her roots in Gospel music on release of the albums; "Oopmond", "The Cure", "Someone With Skin" and won may awards including the "Crescendo award" in 2000. Her albums continue to top South African Music charts.
Lyrics: Yes

 

Soos die maande aanstap tussen jou en my

Is ons altwee weer alleen

Soos ons twyfel oor gemaakte keuses

Sit ons altwee weer en ween

 

Is daar net een vir jou

En is daar net een vir my

Is daar net een ware liefde

Wat vir altyd sal bly

 

Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie

Is my liefde net vir jou

Soos die reën wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie sal vervang nie

Is my liefde net vir jou

 

Hoe laat gaan 'n mens wat jy lief gehad het

Laat dit deur jou vingers val

En hoe red 'n mens wat jy reeds gebreek het

Deur te dink dat dit is al

 

Is daar net een vir jou

En is daar net een vir my

Is daar net een ware liefde

Wat vir altyd sal bly

 

Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie

Is my liefde net vir jou

Soos die reën wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie sal vervang nie

Is my liefde net vir jou

 

Wat ons gehad het sal ek onthou

Maar daar's nuwe hoop in my nou

Daar is een wat by my was

 

Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie

Is my liefde net vir jou

Soos die reën wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie sal vervang nie

Is my liefde net vir jou

 

Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie

En nooit nie sal verdwyn nie

Is my liefde net vir jou

Soos die reën wat nooit sal ophou val nie

En nooit nie kan vervang nie

Is my liefde net vir jou

Is my liefde net vir jou

My liefde net vir jou

 

Composer: RIANA NEL (COLESKE ARTISTS (PTY) LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page