Manie Jackson - Sprei Jou Vlerke My Kind (Key: OR Bbmaj)
Title: Sprei Jou Vlerke My Kind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Manie Jackson
Genre: South African; Special Occasion; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Manie Jackson is 'n Afrikaanse Country Sanger en Liedjieskrywer. Hy is gebore op 30 Desember 1979 in Pretoria.
Lyrics: Yes
Soos ek staan en kyk hoe jy slaap
Kom daar trane en weëmoed in my oë
Want ek weet die dag kruip nader
Wat ek jou moet laat gaan
Sprei jou vlerke wyd en vlieg nog hoër my kind
En onthou die band wat ons twee bind
Dan sal jy weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink
Waar die sterre blink
Ek onthou jou kleintyd se sêgoed
Ek sien weer jou speelgoed rondlê
Daardie tyd voel nog soos gister
Toe jy sag met jou kop op my skoot kom lê
Sprei jou vlerke wyd en vlieg nog hoër my kind
En onthou die band wat ons twee bind
Dan sal jy weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink
Waar die sterre blink
My wens net vir jou
Is lewensvreugde
Die lewe roep
Net vir jou my kind
TUSSENSPEL
Jy moet net weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink
Waar die sterre blink
Jou toekoms wink
Net vir jou my kind
Composer: B. MEINUNGER/ALFONS WEINDORFER/AFR: MANIE JACKSON (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)
_edited.png)





















