Manie Jackson - Bring Die Sterre Nader (Key: OR Emaj)
Title: Bring Die Sterre Nader
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of:Manie Jackson
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Manie Jackson is 'n Afrikaanse Country Sanger en Liedjieskrywer. Hy is gebore op 30 Desember 1979 in Pretoria.
Lyrics: Yes
As die donker ons hier teen sononder kom haal
Word ons weggevoer na drome ver vandaan
Altyd jou hand so styf vashou
Jou saggies naby veilig hou
Met die sterre ek en jy en die silwer maan
Bring, bring, bring die sterre nader
Bring, bring jou soetste soene saam
Want met die aandlig in jou oë
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
Bring, bring, bring die sterre nader
Bring, bring die silver maan ook saam
Want soos die aandlig op ons val
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
As ek na jou kyk wonder ek soms wat jy dink
En ek weet dit was bedoel dat ek jou vind
Was net 'n maanskyn aand soos die
Toe jy jouself vir my wou gee
Het die sterre ek en jy vir ewig verbind
Bring, bring, bring die sterre nader
Bring, bring jou soetste soene saam
Want met die aandlig in jou oë
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
Bring, bring, bring die sterre nader
Bring, bring die silver maan ook saam
Want soos die aandlig op ons val
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
Want soos die aandlig op ons val
Kan ek net wens ek is vir ewig en altyd by jou
Composer: JONET/MICHAEL/JORDAN/AFR.THERON/KELLY/SCHOOMBEE (SABY MSC/EDITION MSC ALAIN PUGLIA)
_edited.png)
















