top of page
Du Preez Stoltz - Dankie, Dankie, Dankie (Key: OR Ebmaj - BV)

Du Preez Stoltz - Dankie, Dankie, Dankie (Key: OR Ebmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-00756
USD 13.95Price

Title: Dankie, Dankie, Dankie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Du Preez Stoltz
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
More info: Du Preez Stoltz is 'n gewilde Suid-Afrikaanse gospel en klassieke sanger.
Lyrics: Yes

Ons lewe in genade, wat ons het is net geleën

Alles wat ons besit, geskenke van U

U Ken al ons geheime, elke droom en idiaal

U gee U hand U hou ons vas U gee ons hoop

My beker is vol, my hart loop oor, ek wil net sing vir U

Dankie vir lewe dankie vir liefde dankie vir gawes

vir die natuur skoon dat u met ons een kan wees

U lei ons met u heilgegees

Dankie vir kanse dankie vir keuses

Dankie vir vriende vir lag en ook vreugde

Here U vergewe my U maak my vry U is naby

Dankie dat ek weet dat U vir altyd by my bly

Elkeen wat u naam aanroep, elkeen wat u soek

Vir elkeen voel U deurnis en is daar nog hoop

In donker en hartseer tye, as die wêreld nog aanhou druk

Troos u met liefde en beloftes my lof aan U

My beker is vol, my hart loop oor ek wil net sing vir U

Dankie vir lewe dankie vir liefde dankie vir gawes

vir die natuur skoon dat U met ons een kan wees

U lei ons met u heilgegees

Dankie vir kanse Dankie vir keuses

Dankie vir vriende vir lag en ook vreugde

Here U vergewe my U maak my vry U is naby

Dankie dat ek weet dat U vir altyd by my bly

Dankie vir lewe dankie vir liefde dankie vir gawes

vir die natuur skoon dat u met ons een kan wees

U lei ons met u heilgegees

Dankie vir kanse Dankie vir keuses

Dankie vir vriende vir lag en ook vreugde

Here U vergewe my U maak my vry U is naby

Dankie dat ek weet dat U vir altyd by my bly

Composer: A. MARTIN-KRAUSE/J. BRUNNER/K. BRUNNER/AFR. N. SCHOOMBEE (AMK MV/ADMIN.RUDI SCHEDLER MV)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page