top of page
Standard Version - Kerskeurspel (Remix) (Key: OR Emaj - BV)

Standard Version - Kerskeurspel (Remix) (Key: OR Emaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-01824
USD 13.95Price

Title: Kerskeurspel (Remix)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Christmas; Medley/Mashup; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes

More info: Medley – Kom alle getroues, Kom Kinders Besing, Hy is die Een (op wysie van 'Little Drummer Boy'), Ere aan Hom (op wysie van 'Joy to the world')
Lyrics: Yes

 

KOM ALLE GETROUES

 

Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde

O, kom in die gees nou na Betlehem!

Loof daardie kindjie tot ons heil gebore

Kom buig daar in aanbidding

Kom buig daar in aanbidding

Kom buig daar in aanbidding

Voor Jesus, die heer

 

KOM KINDERS BESING

 

Kom kinders besing met ‘n vrolike stem

Die wonder van God in die stad Betlehem

Want daar is die heiland gebore die nag

Die hoop van die wêreld deur eeue verwag

 

In ned’rige krip was sy bedjie berei

Die Kind wat die harte van almal verbly

Omhoog uit die hemel sing engele eer

Die herders en wyses kom kneel voor Hom neer

 

HY IS DIE EEN (LITTLE DRUMMER BOY)

 

Kom ons wys jou

Pa-ram-pam-pam-pam

Die wonder Christuskind

Pa-ram-pam-pam-pam

Kom ons gaan voor hom sing

Pa-ram-pam-pam-pam

En mooi geskenke bring

Pa-ram-pam-pam-pam

Ra-pam-pam-pam

Ra-pam-pam-pam

Buig nou voor Hom neer

Pa-ram-pam-pam-pam

Hy is die een

 

ERE AAN HOM (JOY TO THE WORLD)

 

Ere aan Hom, met welbehae

Die Redder het gekom

Kom jubel almal saam

Verheerlik nou sy naam

Bring ere aan Hom

Bring ere aan Hom

Bring eer, bring eer aan Hom, aan Hom

Bring eer, bring eer aan Hom, aan Hom

Bring eer, bring eer aan Hom, aan Hom

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page