top of page
Standard Version - Blinkvosperd Keurspel (Key: OR Emaj)

Standard Version - Blinkvosperd Keurspel (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-03951
$13.95Price

Title: Blinkvosperd Keurspel (Blinkvosperd / My Sarie Marias / Hoe Ry Die Boere / Bobbejaan Klim Die Berg)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Kids & Teens; Folk; Medley/Mashup

Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

BLINKVOSPERD

 

O, ek het 'n perd, 'n blinkvosperd

Met 'n splinternuwe saal

En ek klim op my perd, my blinkvosperd

En ek kom om jou te haal

 

Want jy het gesê as ek jou wil hê

Dan moet ek jou kom haal

Op my mooi ryperd, my blinkvosperd

Met 'n splinternuwe saal

 

O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd

Met 'n splinternuwe saal

En ek klim op my perd, my blink vosperd

En ek kom om jou te haal

 

Want jy het gesê as ek jou wil hê

Dan moet ek jou kom haal

Op my mooi ryperd, my blink vosperd

Met 'n splinternuwe saal

 

Op my mooi ryperd, my blink vosperd

Met 'n splinternuwe saal

 

MY SARIE MARAIS

 

My Sarie Marais is so ver van my hart

Ek hoop om haar weer te sien

Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon

Nog voor die oorlog het begin

 

O, bring my t’rug na die ou Transvaal

Daar waar my Sarie woon

Daar onder in die mielies

By die groen doringboom

Daar woon my Sarie Marais

Daar onder in die mielies

By die groen doringboom

Daar woon my Sarie Marais

 

HOE RY DIE BOERE

 

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so, sit-sit so

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so hoera!

 

Die Kaapse nooi sê tinge-linge-ling

Tinge-linge-ling hoera!

Die Kaapse nooi sê tinge-linge-ling

Tinge-linge-ling hoera!

 

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so, sit-sit so

Hoe ry die boere sit-sit so

Sit-sit so hoera!

 

BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

 

Bobbejaan klim die berg

Bobbejaan klim die berg

So haastig en so lastig

Bobbejaan klim die berg

Om die boere te vererg

Hoera vir die jollie bobbejaan

 

O moenie huil nie

O moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

O moenie huil nie

O moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

 

O moenie huil nie

O moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

O moenie huil nie

O moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page