Standard Version - Ons Vader Wat Woon In Die Hemel (Gesang 294) (Key: OR Cmaj)
Title: Ons Vader Wat Woon In Die Hemel (Gesang 294) - Pipe Organ Version
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Gesang 294/Liedboek 266
Lyrics: Yes
Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U Naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die aarde
Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde
Net soos ons vergewe
Diè wat teen ons sondig
Laat kom ons nie in versoeking
Maar verlos ons van die bose
Van U is die ryk
En die sterkte en die ere
Vir ewig en ewig, amen
Vir ewig en ewig, amen
Composer: EMERSON (NG KERK UITGEWERS)
_edited.png)
















