top of page
Standard Version - Ons Vader Neem Hul Hande (Liedboek 537) (Key: OR Dmaj)

Standard Version - Ons Vader Neem Hul Hande (Liedboek 537) (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-02995
$12.95Price

Title: Ons Vader, Neem Hul Hande (Liedboek 537)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ons Vader, neem hul hande en maak hul een

Versterk U self die bande, gee hul U seën

Bind hul in U genade aan U, o Heer

En leer hul om met dade U Naam te eer

 

Heer, wees vir hul ‘n Vader wat sorg en sien

Trek hul in Christus nader om U te dien

Laat, Heer U Gees hul voorgaan, laat Hy hul lei

Dat hul U Woord gehoorsaam, hul aan U wy

 

Leer hul mekaar vergewe, mekaar vertrou

Laat hul die hele lewe op liefde bou

Laat heers oor hul U vrede, en bind hul saam

Verhoor tog ons gebede in Jesus Naam


Composer: JULIE HAUSMAN/HANS DU PLESSIS/ANDRIES BREYTENBACH/FRIEDRICH SILCHER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like