top of page
Carike Keuzenkamp - Die Polka (Key: OR Abmaj)

Carike Keuzenkamp - Die Polka (Key: OR Abmaj)

SKU: JU-OR-NB-04248
US$13,95Price

Title: Die Polka
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Lekker polka draaie

Maak so, maak so

Wye vastrap swaaie

Trap, trap, trap so

 

Trap so, trap so

Eers al die nooientjies

Maak so, maak so

Dan al die seuntjies

 

Trap so, trap so

Kom wees nie skaam

Polka draaie, vastrap swaaie

Maak ons almal saam

 

TUSSENSPEL

 

Wyd swaai al die rokkies

Swaai so, swaai so

Van die mooie poppies

Draai, draai, draai so

 

Draai so, draai so

Draai elke seuntjie

Draai so, draai so

Sing saam die deuntjie

 

Sing so, sing so

Sing en geniet

Dans nou meisie

Op die wysie

Van ons polka lied

 

TUSSENSPEL

 

Lekker polka draaie

Maak so, maak so

Wye vastrap swaaie

Trap, trap, trap so

 

Trap so, trap so

Eers al die nooientjies

Maak so, maak so

Dan al die seuntjies

 

Trap so, trap so

Kom wees nie skaam

Polka draaie, vastrap swaaie

Maak ons almal saam

 

Composer: P. MALAN (EMI)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page