top of page
Steve Hofmeyr - Windgat de Klerk (Key: OR Amaj)

Steve Hofmeyr - Windgat de Klerk (Key: OR Amaj)

SKU: AL-OR-NB-03498
$12.95Price

Title: Windgat de Klerk
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr ft. Denver Vraagom

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Sê my, sê my darling

Is dit wat jy wil hê

Jy sal dit kry

Die langpad af Kaap toe

Sonder my, sonder my aan jou sy

 

As jy sê

As jy sê dit is, okay

Die langpad stop hier

Ek kry die kinders

En jy, jy die klavier

 

Loop sing maar jou love songs

Of kry daai job in die kerk

Speel ons psalms

En as die klawers weergalm

Onthou maar vir ekke

Ou windgat de Klerk

 

Wie is die man in jou lewe

Jy weet dit is ek

Windgat de Klerk

Wat by die loodgieter werk

Met jou kruis op die dash

In Boesak se kerk

Windgat de Klerk

 

As jy sê

As jy sê dit is, okay

Die langpad stop hier

Ek kry die kinders

En jy, jy die klavier

 

As ek ophou moet 'nag'

As ek nog one-time kan 'brag'

Oor jy die heel mooiste gorgeous

In die strate van George is

Sal almal sê heita

Daar loop Windgat de Klerk

 

Wie is die man in jou lewe

Jy weet dit is ek

Windgat de Klerk

Wat by die loodgieter werk

Met jou kruis op die dash

In Boesak se kerk

Windgat de Klerk

 

Wie is die man in jou lewe

Jy weet dit is ek

Windgat de Klerk

Wat by die loodgieter werk

Met jou kruis op die dash

In Boesak se kerk

Windgat de Klerk

 

Jy weet dis ek

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page