Snotkop - Kry Jouself By Die Werk (Key: OR Dbmaj)
Title: Kry Jouself By Die Werk
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
My vriend het 'n meisie
En hy haat daai chick
Hy kerm elke dekselse dag
Hy sê dis nou tyd om daai girl te los
Hy gaan crack as hy langer wag
Sy sit net by die huis
Hy werk homself oor 'n mik
En sy druk net al sy cash in haar sak
Sy sê die werk is klaar
Sy slaap maar heeldag lank
Wel my vriend sy't dit te maklik
Dis verby, dis verby...
Nah-nah kry jouself by die werk
Sy moet gly, sy moet gly...
Nah-nah kry jouself by die werk
Hy verdien 'n klein salaris en dis net nie genoeg
So vinnig soos wat sy dit spandeer
Sy sê die werk is klaar waarvoor sy kwalifiseer
En haar smaak is peperduur
Dis verby, dis verby...
Nah-nah kry jouself by die werk
Sy moet gly, laat sy gly...
Nah-nah kry jouself by die werk
Ja, dis seker ook moeilik om net rond te lê
Maar as dit verniet is, wil jy dit seker hê
Oh, yeah
My vriend het 'n boyfriend
En sy haar daai ou
Sy kerm elke dekselse dag
Hy sê hy soek meer cash om by die huis te kan bly
Wel my vriend hy't dit te maklik
Dis verby, dis verby...
Nah-nah kry jouself by die werk
Hy moet gly, hy moet gly...
Nah-nah kry jouself by die werk
Dis verby, dis verby...
Nah-nah kry jouself by die werk
Hy moet gly, hy moet gly...
Nah-nah kry jouself by die werk
Composer: THE OFFSPRING (COPYRIGHT CONTROL)
_edited.png)




