Klopjag - 24 Uur (Key: OR Bmaj)
Title: 24 Uur
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Klopjag
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Op 'n springkasteel
Bou ek 'n lugkasteel
Ek wonder hoe dit sal wees
Ek wonder hoe jy my lees
Want ek dink alweer
Ek dink aan elke keer
Ek moet jou vergeet ek weet
Ek sweer ek probeer
Maar ek kan nie
24 uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
24 uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf
Jy's 'n Lucky Strike
(Al is dit nou net vir iemand anders)
Jy brand korter en korter
Soos die lont van 'n bom
En as jy ontplof
Byt die hele wêreld in jou stof
Jy is elke boek wat nog ooit geskryf was
Jy weet mans is van hemel en vrouens van Verkeerdevlei
24 uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
24 uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf
GESPROKE DEEL
24 uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
24 uur en ek wonder by myself
TUSSENSPEL
Hoe lank gaan hierdie girl
In my kop nog delf
Composer: J. OPPERMAN (KLOPJAG MUSIEK)
_edited.png)
















