top of page
Red Sheep - Suiderkruis (Key: OR Amaj)

Red Sheep - Suiderkruis (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-00289
USD 14.95Price

Title: Suiderkruis

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Red Sheep

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

Sal jy my by die Suiderkruis in die hemelruim kan kry

Ek sal petrolgeld betaal, bokkie sal jy soontoe ry

Ek sal 'n location stuur van hoe jy daar moet kom

Dis die derde straatjie regs as jy ry verby die son

TUSSENSPEL

Liefde ken geen afstand nie het my ouma al gesê

Gelukkig is die een wat weet by wie sy hartjie lê

So sal jy my by die Suiderkruis in die hemelruim kan kry

Dis die derde straatjie regs as jy ry by die son verby

Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reën

Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer

My van liefde

Leer my van myself

Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reën

Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer

My van liefde

Leer my van myself

In die hemelruim by die Suiderkruis

TUSSENSPEL

Op Instagram se DM's het ek iets vir jou gestuur

Ek moes bloed en trane sweet teen die weerstand wat jy bied

Maar sonder om te twyfel het ek aanhou met probeer

Die aanhouer sal wen het my oupa my geleer

Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reën

Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer

My van liefde

Leer my van myself

Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reën

Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer

My van liefde

Leer my van myself

In die hemelruim by die Suiderkruis

TUSSENSPEL

En ek's maar net 'n digter

'n Digter wat hou van liedjies skryf

En jy breek my brein, breek my brein

Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly

En ek's maar net 'n digter

'n Digter wat hou van liedjies skryf

En jy breek my brein, breek my brein

Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly

Oor jou, oor jou

Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reën

Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer

My van liefde

Leer my van myself

Composer: ESTIAN MAREE

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page