top of page
Riaan Benadé - Spontaan (Key: OR Emaj)

Riaan Benadé - Spontaan (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00116
$12.95Price

Title: Spontaan

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Riaan Benadé (Riaan Benade)

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2020s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Vanaand kan ek nie slaap nie

Daar's te veel wat my wakker hou

Het nie gedink ek's alleen nie

Gedink ons sou 'n toekoms bou en

 

Ek weet nie, of jy probeer nie

Maar alles brand om my en jou

En jou laaie onder ons waaier bly leeg

 

En ek wou jou hou, jou hou

Maar ek kan verstaan hoekom alles

Spontaan aan die brand slaan

Om ons te hou en niks staan 'n kans

In die vuur tussen my en jou

 

Ons wil nie weer hier deur nie

Daar's te veel, ja te veel

Wat ons wakker hou

Want alles was nie as nie

So hoe's ons hier

Waar ons niks vas hou

 

En ek weet nie, of jy probeer nie

Maar alles brand om my en jou

En jou laaie onder ons waaier bly leeg

 

En ek wou jou hou, jou hou

Maar ek kan verstaan hoekom alles

Spontaan aan die brand slaan

Om ons te hou en niks staan 'n kans

In die vuur tussen my en jou

 

Jou hou

Ja, ek kan verstaan hoekom alles

Spontaan aan die brand slaan

Om ons te hou en niks staan 'n kans

In die vuur tussen my en jou

 

En ek weet nie, of jy probeer nie

Maar alles brand om my en jou

En jou laaie onder ons waaier bly leeg

 

En ek wou jou hou, jou hou

En ek kan verstaan hoekom alles

Spontaan aan die brand slaan

Om ons te hou en niks staan 'n kans

In die vuur tussen my en jou

 

Jou hou

Ja, ek kan verstaan hoekom alles

Spontaan aan die brand slaan

Om ons te hou en niks staan 'n kans

In die vuur tussen my en jou

 

Composer: RIAAN BENADÉ (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like