top of page
Theuns Jordaan - Môreliedjie (Moreliedjie) (Key: OR Dmaj)

Theuns Jordaan - Môreliedjie (Moreliedjie) (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-02379
USD 13.95Price

Title: Môreliedjie (Moreliedjie) (Koos du Plessis Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan

Genre: South African; Folk; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Wat gee ek om, die môrester

Ek weet die dag, lê drie uur ver

En wanneer ek, die fluite hoor

Speel ek die hele spel weer oor

 

Van staan maar op, net soos die res

Doen elke som, en leer jou les

Maar werk getrou van 6 tot 6

Die maatskappy sorg vir die res

 

Die wêreld wink, die lewe wag

Met ywer kan jy veel vermag

Doen jou plig van dag tot dag

Die toekoms lê en skaterlag

 

As wysheid met die ouderdom

Se grysheid en berusting kom

Moet ek tog teen die wysheid waak

Wat wil 'n ou man daarmee maak

 

En wees maar lief en word bemin

Dis net die deeltjie tussen in

Want liefde bly 'n dubbeldoor

Dis iets gewen en iets verloor

Net iets gewen, net iets verloor

 

Net iets gewen, net iets verloor

 

Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page