top of page
Zak van Niekerk - Ek Se Bokkie (Key: OR Cmaj)

Zak van Niekerk - Ek Se Bokkie (Key: OR Cmaj)

SKU: FR-OR-NB-01779
US$13,95Price

Title: Ek Sê Bokkie (Ek Se Bokkie)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Zak van Niekerk
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Zak van Niekerk (gebore 12 Julie 1978 op Springbok) is 'n Afrikaanse sanger en musikant wat ligte vermaakliedjies sing en die mondfluitjie speel.
Lyrics: Yes

 

Maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ja, wat het my besiel

Om jou hart so te verniel

O maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

Maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ja, wat het my besiel

Om jou hart so te verniel

O maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

Ja, elke oggend bel jy my

Elke aand dan wag jy vir my by die huis

Jy soebat en jy smeek en jy breek

En ek weet self nie meer van wie ek hou

 

Slat jy my, klap jy my, skop jy my, soen jy my

Dit raak my nie meer

Kom aan Bokkie ek wou vir jou sê

Ja, daar’s ‘n ander liefde wat ek in my lewe wil hê

 

Maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ja, wat het my besiel

Om jou hart so te verniel

O maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

Jy raak ‘n oorlas elke dag

Ek kan dit net eenvoudig nie meer hou nie

Jy soebat en jy smeek en jy breek

En ek weet self nie meer van wie ek hou

 

Ek belowe om jou vriend te bly

Maar dan moet jy net ophou om te stry

Kom aan Bokkie ek wou vir jou sê

Ja, daar’s ‘n ander liefde wat ek in my lewe wil hê

 

Maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ja, wat het my besiel

Om jou hart so te verniel

O maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

Maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ja, wat het my besiel

Om jou hart so te verniel

O maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

Maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ja, wat het my besiel

Om jou hart so te verniel

O maar ek sê Bokkie

Ag, hoekom kan ons dit nie net los nie

Ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

O maar ek weet ek het verbrou

Deur so 'n kort tydjie van jou te hou

 

Composer: ZAK VAN NIEKERK (MAC-VILLA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page