top of page
Wanda Bam - Aan U Alleen (Key: OR Gmaj)

Wanda Bam - Aan U Alleen (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-03764
ZAR 225.88Price

Title: Aan U Alleen
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Wanda Bam
Genre: South African; Inspirational & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

U is die Almagtige Skepper

Van die hemel en aarde

Van die grootste heelal

 

U, Heer, is verhewe bo almal

Daar is niemand soos U nie

U's die enigste God

 

Aan U alleen

Behoort die mag, Heer

En al die krag en die grootheid

Die rykdom, die roem en die majestiet

Aan U alleen

Behoort die lof, Heer

En al die glans en die weelde, die luister

Die eer en die heerlikheid

Aan U alleen

 

U is die Almagtige Skepper

Van die hemel en aarde

Van die grootste heelal

 

U, Heer, is verhewe bo almal

Daar is niemand soos U nie

U's die enigste God

 

Aan U alleen

Behoort die mag, Heer

En al die krag en die grootheid

Die rykdom, die roem en die majestiet

Aan U alleen

Behoort die lof, Heer

En al die glans en die weelde, die luister

Die eer en die heerlikheid

Aan U alleen

 

Aan U alleen

Behoort die mag, Heer

En al die krag en die grootheid

Die rykdom, die roem en die majestiet

Aan U alleen

Behoort die lof, Heer

En al die glans en die weelde, die luister

Die eer en die heerlikheid

Aan U alleen

Aan U alleen

Aan U alleen

 

Composer: W. KAMFFER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page