top of page

Jannie Pelser - Ek Dank Die Here Dat Hy Jou Aan My Gee (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-03619
$13.95Price

Title: Ek Dank Die Here Dat Hy Jou Aan My Gee
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jannie Pelser
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

 

Ek het jou waarlik lief

En ek's bly jy's hier

Saam deel ons die lewe

Dis genade elke keer

Jy is 'n vriend vir my

Ek en jy is bly

Deur my lied wil ek nou sing

Van vreugde wat jy bring

 

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

 

Waar jy hier langs my staan

Jy dra nou my naam

Ongeag die toekoms weet

Dat ek by jou sal staan

Ek beloof voor God vandag

Hy gee ons die krag

In Sy naam sal ek en jy

Groot wonders kon vermag

 

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

 

-Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

'n Maat, 'n vriend, 'n hulp, 'n vrou

Ek dank die Here dat Hy jou aan my gee

Ek wil jou hand in my hand hou

 

Composer: JANNIE PELSER (BRETTIAN)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page