top of page
Willie & Natasha Joubert - Here Van Die Leerskare (Key: OR Dmaj)

Willie & Natasha Joubert - Here Van Die Leerskare (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-03939
$13.95Price

Title: Here Van Die Leërskare
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie & Natasha
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Bring jou loflied wat waardig is vir 'n Koning

Gee jou lewe as 'n offer voor Sy troon

Bring die beste wat jy het vir die Allerhoogste

Waardig is die Heer

Sy goedheid eindig nimmermeer

Ek Sy liefde duur tot in ewigheid

Hy's die Here van die leërskare

Die Lelie van tienduisend velde Hy's Koning

Sterke God van hemel en aarde

Deur al die eeue heen ons Ewige Vader

Bring ere aan die God wat ons gemaak het

Hy's die Here van die leërskare

Die Lelie van tienduisend velde Hy's Koning

Sterke God van hemel en aarde

Deur al die eeue heen ons Ewige Vader

Bring ere aan die God wat ons gemaak het

Wat ons gemaak het

As die Here roep hoe sal ons Hom kan weier

Sal ek ooit my rug kon draai op Sy bevel

Lê my lewe op die altaar van my Here

Dis die offer wat Hy vra

Die kruis wat ek met trots sal dra

Tot die Koning van die Konings my kom haal

Hy's die Here van die leërskare

Die Lelie van tienduisend velde Hy's Koning

Sterke God van hemel en aarde

Deur al die eeue heen ons Ewige Vader

Bring ere aan die God wat ons gemaak het

Hy's die Here van die leërskare

Die Lelie van tienduisend velde Hy's Koning

Sterke God van hemel en aarde

Deur al die eeue heen ons Ewige Vader

Bring ere aan die God wat ons gemaak het

Wat ons gemaak het

Composer: WILLIE JOUBERT (SELECT MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page