Jan Jan Jan - Wys Jou Vleis (Key: OR Gmaj)
Title: Wys Jou Vleis
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan Jan Jan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Riaan Venter (LangJan), Heinrich Rautenbach (KleinJan) en Jaco Pitzer (FrisJan) staan ook bekend as Jan Jan Jan.
Lyrics: Yes
Daar's 'n band wat die hele land laat tweet
Twee van ons het beenhare
Die fris ene Veet
Ons is latte met direction
En taai soos 'n boerboel
En saam maak ons kort khakibroeke cool
Jy wys jou vleis
Jy wys jou vleis
Is jy dik, oud of jonk
Of gebou soos 'n volstruis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou PT short
By die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis
TUSSENSPEL
Jy dra hom as jy dans
Dorp of kermis toe gaan
Jy dra hom want jy's braaf
Soos 'n agro likkewaan
Your legs, they can't flex
But you wear it anyway
Jy loop draaie om die gym
En jy like jou brandewyn
Jy wys jou vleis
Jy wys jou vleis
Of jy lank, kort of maer is
Of lyk soos 'n vleispaleis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou selfvertroue
By die die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis
Ek's 'n volbloed boer
Auntie, jy mag maar koekeloer
Daar's niks waarvoor ek skrik nie
Camo is my pal
And I know I wear it well
En daar is niks anders wat ek wil dra nie
Van Windhoek, tot Klersdorp
Selfs Pretoria
Sien jy hoe bulle trots hulle boerboel outfits dra
Jy's 'n man met keuses
Jy kan kies en keur
Jy loop kaalvoet oor klippe en khaki is jou kleur
Jy wys jou vleis
Jy wys jou vleis
Of jy bruin getan is
Of jy's wit soos Tastic rys
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou two-tone hemde by die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis
Jy wys jou vleis
(Wys jou vleis)
(Wys jou vleis)
Composer: STEPHAN HUGO BOTHA/JOHN MASSER/RIAAN VAN WYK