top of page
Sias Reinecke - Klein Karoo (Key: OR Gmaj - BV)

Sias Reinecke - Klein Karoo (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-04146
USD 13.95Price

Title: Klein Karoo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sias Reinecke
Genre: South African; Country & Country Rock; Folk & Folk Rock; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Klein Karoo, verreland van verlatenheid

Klein Karoo, waar die Swartberge troon

In die Klein Karoo, het jy steeds nog na my verlang

Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon

 

Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind

Elke aand, stap ons hand aan hand

Saam met jou, kan ek van die toekoms droom

In die Klein Karoo, wil ek met jou woon

 

Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan

Die wasigheid wat dit omvou

So is my heimwee saans na jou

Daarom kom ek terug na jou

 

Klein Karoo, verreland van verlatenheid

Klein Karoo, waar die Swartberge troon

In die Klein Karoo, het jy altyd na my verlang

Ek is weer terug by jou, by jou wil ek altyd woon

 

Pluk in die laatmiddag 'n gousblom af

Kyk hoe die blare toevou

Net soveel dae bly nog oor

Dan is ek weer by jou

 

Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind

Elke aand, stap ons hand aan hand

Saam met jou, kan ek van die toekoms droom

In die Klein Karoo, wil ek met jou woon

 

Composer: S. REINECKE/A. VILJOEN (EMI BRIGADIERS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page