Adri Vermeulen - Naby U (Key: OR Dmaj)
Title: Naby U
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Adri Vermeulen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Naby U hier by U voete
In die troonkamer
Van my allergrote God
Naby U is waar liefde oor my spoel
En my genees
Ek begeer U Jesus
Naby U hier by U voete
In die troonkamer
Van my allergrote God
Naby U is waar liefde oor my spoel
En my genees
Ek begeer U Jesus
Heilig, heilig is U
Ek het U lief
En ek kan myself nie keer
Want die voorhangsel het geskeur
Dus kan ek bly
Net hier naby U
TUSSENSPEL
Naby U hier by U voete
In die troonkamer
Van my allergrote God
Naby U is waar liefde oor my spoel
En my genees
Ek begeer U Jesus
Heilig, heilig is U
Ek het U lief
En ek kan myself nie keer
Want die voorhangsel het geskeur
Dus kan ek bly
Net hier naby U
Heilig, heilig is U
Ek het U lief
En ek kan myself nie keer
Want die voorhangsel het geskeur
Dus kan ek bly
Net hier naby U
Hier naby U
By U voete Heer
Net hier by U
Naby U
Composer: ADRI VERMEULEN