top of page
Anneli van Rooyen - Neem My Op Vlerke (Sensasie Remix) (Key: OR Dmaj)

Anneli van Rooyen - Neem My Op Vlerke (Sensasie Remix) (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-02852
$12.95Price

Title: Neem My Op Vlerke (Sensasie Remix)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy sien die wêreld deur kinders se oë

Hoef nie aan ander se twyfels te glo

Jy is 'n boodskap, 'n wese wat woordloos verstaan

 

Jy is 'n laggende boog wat bly swewe

Hoop wat soos son in my polslag bly lewe

Op trappe van nag loop jy sag

Jou asem 'n wolk stil soos die nag

 

Neem my op vlerke engel

Ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke engel

Laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

 

Vanuit die poorte van jou vol kastele

Kom jy en waak oor die mense se treë

Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd

 

Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge

Voel jy die lus vir vandag en vir môre

Jy is die kneg van die lewe

Van strewe en rus, net soos jy is

 

Neem my op vlerke engel

Ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke engel

Laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

 

Is ek alleen, dan hoef ek net te vra

En jy sal kom, jou vreugdesboodskap dra

 

Neem my op vlerke engel

Ek wil soos jy

Op duisend reënboë dans net soos jy

Neem my op vlerke engel

Laat my verstaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

 

Composer: HAMMERSCHIDT/KAISER/VAN ROOYEN (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page