top of page
Appel - Foute (Key: OR Dmaj)

Appel - Foute (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-02863
USD 14.95Price

Title: Foute

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Appel
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

(Wat maak ons hierdie naweek)

 

Foute

Foute

 

My yster, my buffel

My hart se held

Die maand is verby

Ons het pay gekry

Daar's 'n brandewyn special

By ons watergat

Kom ons neem maar die pad

Daar na Darlingstraat

 

My bees, my broertjie

My kameraad

Ek raak skoon mismoedig

As ons politics praat

Kom ons hou dit maar

Dan vir 'n ander dag

Want dit en bakleiery

Loop hand aan hand

 

Wat maak ons hierdie naweek

Ou grote

Foute, foute

Want die kurpers

Kom weer kant toe

Ja, foute foute

Toe kyk ek wragtig weer

Na haar se boude, boude

Toe my vrou om die draai kom

Weet ons hier val houe, houe

 

Wat maak ons hierdie naweek

Ou grote

Foute, foute

Want die kurpers

Kom weer kant toe

Ja, foute foute

Toe kyk ek wragtig weer

Na haar se boude, boude

Toe my vrou om die draai kom

Weet ons hier val houe, houe

 

TUSSENSPEL

 

Foute

Foute

 

My kwagga, ou groot leeu

My bergvalas (?)

Onthou jy die karpe

Wat ons langs Harties vang

Super cast

En 'n stukkie Tiger nut

Laat die kurpers bo die water

Op aandag staan

 

Wat maak ons hierdie naweek

Ou grote

Foute, foute

Want die kurpers

Kom weer kant toe

Ja, foute foute

Toe kyk ek wragtig weer

Na haar se boude, boude

Toe my vrou om die draai kom

Weet ons hier val houe, houe

 

Wat maak ons hierdie naweek

Ou grote

Foute, foute

Want die kurpers

Kom weer kant toe

Ja, foute foute

Toe kyk ek wragtig weer

Na haar se boude, boude

Toe my vrou om die draai kom

Weet ons hier val houe, houe

 

TUSSENSPEL

 

Foute

Foute

 

Kaptein, kaptein

Die klok het gelui

Dis tyd dat ons paaie

Vir dertig dae skei

Gaan maak nou maar vrede

In jou eie huis

Ons maak weer so

As die salaris in kry

 

Composer: CHRISTOPH KOTZE

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page