top of page
Arno Jordaan & Steve Hofmeyr - Sjoe (Key: OR Dmaj)

Arno Jordaan & Steve Hofmeyr - Sjoe (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-02669
$12.95Price

Title: Sjoe
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Arno Jordaan & Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dit is altyd so

'n Oog vir 'n oog

En 'n brief in die lig

Van 'n hart wat brand

En die huil opdroog

 

Kyk hier staan ek weer

Ek wil probeer

Nie op e-pos of faks

En die telefoon

Wat jou ver maak nie

 

En as ek jou vra

Leer my die dans

Gee jy dit toe

En as ek jou vra

Gee my 'n kans

Sê jy net

 

Sjoe-oo-oo-oo-oo

Sjoe-oo-oo-oo-oo

 

Pa pa ra pa pap

Vir jou 'n grap

En 'n wam en 'n bam

Of 'n thank you mam

As die klok twaalf slaan

 

Nou hier's my laaste pyn

My battery

Is weereens nat

Met 'n sjoe en wat

Jy nog aan my moet doen

(Miskien 'n soen)

 

En as ek jou vra

Leer my die dans

Gee jy dit toe

En as ek jou vra

Gee my 'n kans

Sê jy net

 

Sjoe-oo-oo-oo-oo

Sjoe-oo-oo-oo-oo

 

TUSSENSPEL

 

En as ek jou vra

Leer my die dans

Gee jy dit toe

En as ek jou vra

Gee my 'n kans

Sê jy net

 

Sjoe-oo-oo-oo-oo

Sjoe-oo-oo-oo-oo

Sjoe-oo-oo-oo-oo

Sjoe-oo-oo-oo-oo

Sjoe-oo-oo-oo-oo

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page