Arno Jordaan - In Die Donker (Key: OR Gmaj)
Title: In Die Donker
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Arno Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy’t als vir my gegee
Ek staan hier met my hartklop voor jou deur
Ek moet jou voel by my
Maar ek kan jou nie kry nie
Jy kyk diep deur my siel
Wat sonder jou bedoeling als verniel
Maar ek lê naby jou, al breek dit my hart
En die lig wat deur die liefde skyn
Het in die nag verdwyn
En jy los my weer in die donker
En los my alleen
En ek soek jou hart in die donker
Want ek weet jy’s die een
In die lig wat skyn het jou hart verdwyn
Het ek weer begin want jy los my in die donker
Ek weet wat almal soek
Maar stories van die liefde ken geen boek
Jy skryf jou naam op my
En dit wil nie verdof nie
Jy kyk diep deur my siel
Wat sonder jou bedoeling als verniel
Maar ek lê naby jou
Al breek dit my hart
En die lig wat deur die liefde skyn
Het in die nag verdwyn
En jy los my weer in die donker
En los my alleen
En ek soek jou hart in die donker
Want ek weet jy’s die een
In die lig wat skyn het jou hart verdwyn
Het ek weer begin want jy los my in die donker
En jy los my weer in die donker
En los my alleen
En ek soek jou hart in die donker
Want ek weet jy’s die een
In die lig wat skyn het jou hart verdwyn
Het ek weer begin want jy los my in...
Jy los my weer in die donker
En los my alleen
En ek soek jou hart in die donker
Want ek weet jy’s die een
In die lig wat skyn het jou hart verdwyn
Het ek weer begin want jy los my in die donker
Want jy los my in die donker
Composer: R. CLAASE (TOC)