top of page
Johnny & Vivian - Gatswaai (Key: OR Dbmaj)

Johnny & Vivian - Gatswaai (Key: OR Dbmaj)

SKU: AN-OR-NB-01946
USD 13.95Price

Title: Gatswaai

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Johnny & Vivian
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: No
More info: Johnny Davids and Vivian Molauly were the winners of kykNET's very first Zing competition. Zing was one of this channel's biggest success stories to date as it searched the whole of South Africa and Namibia for the best duo in Afrikaans.
Lyrics: Yes

 

Ek kan nie Tango nie

Ek kan nie Samba nie

Ek kan nie Rumba nie

Ek kan nie Cha-cha nie

Ek kan nie Mambo-mambo nie

En ek kan nie Tap dance nie

En ook die Charleston

Kan ek nie regkry nie

 

Maar ons kan Toi-toi

En ons lawaai

En ons kan ronddraai

En ons kan Gatswaai

Ons wil net Boogie-boogie-boogie

En ons wil Jive

En ons kan Toi-toi

Oor ons survive

 

Ek kan nie Tango nie

Ek kan nie Samba nie

Ek kan nie Rumba nie

Ek kan nie Cha-cha nie

Ek kan nie Mambo-mambo nie

En ek kan nie Tap dance nie

En ook die Charleston

Kan ek nie regkry nie

 

Maar ons kan Toi-toi

En ons lawaai

En ons kan ronddraai

En ons kan Gatswaai

Ons wil net Boogie-boogie-boogie

En ons wil Jive

En ons kan Toi-toi

Oor ons survive

 

TUSSENSPEL

 

Ek kan nie Tango nie

Ek kan nie Samba nie

Ek kan nie Rumba nie

Ek kan nie Cha-cha nie

Ek kan nie Mambo-mambo nie

En ek kan nie Tap dance nie

En ook die Charleston

Kan ek nie regkry nie

 

Maar ons kan Toi-toi

En ons lawaai

En ons kan ronddraai

En ons kan Gatswaai

Ons wil net Boogie-boogie-boogie

En ons wil Jive

En ons kan Toi-toi

Oor ons survive

 

Ek kan nie Tango nie

Ek kan nie Samba nie

Ek kan nie Rumba nie

Ek kan nie Cha-cha nie

 

Maar ons kan Toi-toi

En ons lawaai

En ons kan ronddraai

En ons kan Gatswaai

 

Maar ons kan Toi-toi

En ons lawaai

En ons kan ronddraai

En ons kan Gatswaai

 

Ons wil net Boogie-boogie-boogie

En ons wil Jive

En ons kan Toi-toi

Oor ons survive

 

Composer: ANNA DAVEL (MS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page