Various Artists - Hosanna Seun Van God (Suidooster Weergawe) (Key: OR Bbmaj)
Title: Hosanna Seun Van God (Suidooster Weergawe)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Natasha van der Merwe, Eden Claasens & Vashti Prins
Genre: South African; Inspirational & Gospel; Christmas; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dis nou Kersfeestyd
Hy't Sy Seun gestuur
Vir die wêreld in ons donker uur
Om weer hoop te bring
Soos Hy ons omring
Met liefde wat sal hou
Hosanna, Seun van God
Bring Hom al die eer
Engele sing saam
Heilig is Sy naam
Hosanna, Seun van God
Gee jouself vir Hom
Want Hy is 'n geskenk
Wat nuwe lewe gee
Mag jy dit ook beleef
Herders in die veld
Hoor die goeie nuus
Van die Jesus-kind se geboorte uur
Wyse manne kom
Deur die ster gelei
Bring Hom hulde, lof en eer
Hosanna Seun van God
Bring Hom al die eer
Engele sing saam
Heilig is Sy naam
Hosanna Seun van God
Gee jouself vir Hom
Want Hy is 'n geskenk
Wat nuwe lewe gee
Mag jy dit ook beleef
Die Kindjie het gekom
Om hoop te bring vir ons
Met jou hart en siel
Kom loof en prys Sy naam
Prys Sy naam
Hosanna Seun van God
Bring Hom al die eer
Engele sing saam
Heilig is Sy naam
Hosanna Seun van God
Gee jouself vir Hom
Want Hy is 'n geskenk
Wat nuwe lewe gee
Mag jy dit ook beleef
Composer: SEAN BUTLER/BENNIE ROBINSON/MARLI MULDER
_edited.png)
















