top of page
Bles Bridges - Sproetjies Kom Terug (Key: OR Gmaj)

Bles Bridges - Sproetjies Kom Terug (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-02856
USD 13.95Price

Title: Sproetjies Kom Terug
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bles Bridges
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek verlang nog elke dag

Na die aand daar by die skouburg en jou skaterlag

Soveel mense om jou saamgedrom

Tevergeefs probeer ek nader kom

Toe groet jy sag

 

Sou jy my ook nog erken

Kan ek weer probeer om jou terug te wen

Ek glo opreg

Maar jy sou vertrek na 'n vreemde land

Die mooiste swaan moes daar gaan dans

Toe is jy weg

 

Sproetjies ek leef in herinnering

Die vreugde wat jou beeld my bring

Kan niks vervang

Daardie traantjies op jou sproetgesig

Daardie reënboog in jou oë lig

Ja, ek verlang

 

Elke soektog het gevaal

Ag as ek myself nog net eenmaal

Deur jou oê kon sien

Ja, ek hoop en glo dat jy terug sal kom

Elke ganse dag die ure om

Ek het jou lief

 

Soveel jare het verby gegaan

Maar die ure het ook stil gestaan

As ek dink aan jou

Vir solank as wat ek asemhaal

Sal daar niemand in jou plek kan staan

Sal ek jou onthou

 

Sproetjies ek leef in herinnering

Die vreugde wat jou beeld my bring

Kan niks vervang

Daardie traantjies op jou sproetgesig

Daardie reënboog in jou oë se lig

Ja, ek verlang

 

Ek verlang nog elke dag

Na die aand daar by die skouburg en jou skaterlag

Soveel mense om jou saamgedrom

Tevergeefs probeer ek nader kom

Toe groet jy sag

 

Sproetjies ek leef in herinnering

Die vreugde wat jou beeld my bring

Kan niks vervang

Daardie traantjies op jou sproetgesig

Daardie reënboog in jou oë se lig

Ja, ek verlang

 

TUSSENSPEL

 

Sproetjies ek leef in herinnering

Die vreugde wat jou beeld my bring

Kan niks vervang

Daardie traantjies op jou sproetgesig

Daardie reënboog in jou oë se lig

Ja, ek verlang

 

Daardie traantjies op jou sproetgesig

Daardie reënboog in jou oë se lig

Ja, ek verlang

 

Composer: D. DEUTSCHER/G. LOOSE/L. BRIDGES (MACVILLA MUSIEK/GEMA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page