top of page
Jay & Lianie May - Bonnie en Clyde (Key: OR Cmaj)

Jay & Lianie May - Bonnie en Clyde (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00752
$13.95Price

Title: Bonnie en Clyde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jay & Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ons was rasend ons was jonk ons was omgeslaan

Ons was lus vir alles nuut ons was altyd saam

Kiepiemielies in die fliek dik gevry

In die agterste ry

 

En die troue was te duur die honeymoon te kort

Nou's die kinders op die agter seat van ons ou Ford

En hoe vlieg die tyd verby en waar los dit vir ek en jy

 

Ek lief jou maar jy gooi my weg

My lief jy weet jy maak nie reg

Dit voel dan wat ons doen is weg

Ek wens jy kan my net vashou

En jy sê jy sal 'n bank beroof

En so vir my jou hart beloof

Ek wens dat ons net weer kan wees

Soos Bonnie en Clyde

Soos Jackal and Hyde

Soos Romeo en Juliet

Kom wys vir my hoe lief jy my het

 

Ek onthou toe jy wou loop ek onthou dit goed

Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed

Dat as alles om ons val dat ek en jy onsself sal bly

 

Ek sal bid vir bietjie hoop ek sal als probeer

Ek sal saam met jou wil loop tot die aarde skeur

Ek sal vassteek in jou kol en swem al is dit stroom op

 

Ek lief jou maar jy gooi my weg

My lief jy weet jy maak nie reg

Dit voel dan wat ons doen is weg

Ek wens jy kan my net vashou

En jy sê jy sal 'n bank beroof

En so vir my jou hart beloof

Ek wens dat ons net weer kan wees

Soos Bonnie en Clyde

Soos Jackal and Hyde

Soos Romeo en Juliet

Kom wys vir my hoe lief jy my het

 

Ruk jou bietjie reg ek is werd om voor te veg

Ek wil weer so voel kom maak my joune

Hoe kan ek vergeet al die jare al die sweet

Dis nie iets om weg te gee

 

Ek lief jou maar jy gooi my weg

My lief jy weet jy maak nie reg

Dit voel dan wat ons doen is weg

Ek wens jy kan my net vashou

En jy sê jy sal 'n bank beroof

En so vir my jou hart beloof

Ek wens dat ons net weer kan wees

Soos Bonnie en Clyde

Soos Jackal and Hyde

Soos Romeo en Juliet

Kom wys vir my hoe lief jy my het

Kom wys vir my hoe lief jy my het

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page