top of page
Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (Key: OR Fmaj)

Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (Key: OR Fmaj)

SKU: RI-OR-NB-01146
$12.95Price

Title: Lank Lewe Die Liefde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jay & Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans    
Era: 2010s    
Key: OR Fmaj    
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

As jy glo in die liefde

Is die song net vir jou

Het jy dalk 'n geliefde

Op wie jy kan vertrou

Ek het deur al die seerkry

Iets van almal geleer

En oor en oor my hart belowe

Dit sal nooit weer gebeur

 

En ek sê hou my vas

Dra my las

Lank lewe die liefde

Jy’s die een

Wat by my pas

Lank lewe die liefde

Vat my seer

'n Laaste keer

Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan

As ek terugkom sal jy weet my lief

Lank lewe die liefde

 

Ek’s die eerste wat twyfel

Maar die eerste wat val

Want as ek eers verlief raak

Smelt my mure van staal

 

Ek was nie vir dit gemaak nie

En ek wou my hart hou

Maar glo my daar’s niks so volmaak nie

Soos die lewe saam met jou

 

En ek sê hou my vas

Dra my las

Lank lewe die liefde

Jy’s die een

Wat by my pas

Lank lewe die liefde

Vat my seer

'n Laaste keer

Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan

As ek terugkom sal jy weet my lief

Lank lewe die liefde

My belofte aan jou

Gemaak lank gelede

Jy kan my vertrou

 

En ek sê hou my vas

Dra my las

Lank lewe die liefde

Jy’s die een

Wat by my pas

Lank lewe die liefde

Vat my seer

'n Laaste keer

Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan

As ek terugkom sal jy weet my lief

Lank lewe die liefde

Lank lewe die liefde

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page