top of page
Jay & Lianie May - Die Goeie Oue Tyd (Auld Lang Syne) (Key: OR Dmaj)

Jay & Lianie May - Die Goeie Oue Tyd (Auld Lang Syne) (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-02403
USD 13.95Price

Title: Die Goeie Oue Tyd (Auld Lang Syne)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jay & Lianie May
Genre: South African; Special Occasion; Pop & Pop Rock; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Sal vriende ooit mekaar vergeet

Al moet ons nou weer skei

Verbind deur al die lief en leed

In tye lank verby

 

Ons drink ‘n bier by die waenhuis

Vanaand is dit Mosselbaai

Ons sluit af by die strandhuis

Dis rooiwyn en lekker braai

Ry af tot Hermanus

Vanaand gaan die rokkies waai

Die goeie oue tyd

 

Die goeie oue tyd my vriend

Die goeie oue tyd

Sal ons ou vriende ooit vergeet

Die goeie oue tyd

 

Ons trek na die Weskus

By Ysies ‘n snoekie braai

Die aand in Flamingos

Maak ons ‘n groot lawaai

Môre gaan ons kreef duik

En mooi lyk op Lambertsbaai

Die goeie oue tyd

 

Die goeie oue tyd my vriend

Die goeie oue tyd

Sal ons ou vriende ooit vergeet

Die goeie oue tyd

 

Sal vriende ooit mekaar vergeet

Al moet ons nou weer skei

Verbind deur al die lief en leed

In tye lank verby

 

Die goeie oue tyd my vriend

Die goeie oue tyd

Sal ons ou vriende ooit vergeet

Die goeie oue tyd

 

Die goeie oue tyd my vriend

Die goeie oue tyd

Sal ons ou vriende ooit vergeet

Die goeie oue tyd

 

Sal vriende ooit mekaar vergeet

Al moet ons nou weer skei

Verbind deur al die lief en leed

In tye lank verby

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page