top of page
Jay & Lianie May	Vir Liefde	(Key: OR Gmaj)

Jay & Lianie May Vir Liefde (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-04201
USD 13.95Price

Title: Vir Liefde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jay & Lianie May
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Net vir die liefde

Het ek alles opgeoffer nog elke keer

Deur die storms en die reën en die donderweer

Ek's bitter lief vir jou

Dit was nie maklik nie

Ek bly nog lief vir jou

Dit was nie jou skuld nie

Dit was nie my skuld nie

En die tyd was koud

Hy was gemeen met sy oordeel

Want hy maak ons oud

Laat ons vergeet van hoe dit was om verlief te wees

Dit is nie waar nie

Wat het van ons geword

Ons is nogsteeds hier

Ek mis die garagepartytjies en die ?kitaar

Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde

Dit was vir jou net vir jou wat ek gedoen het vir liefde

Jou mond was stroopsoet heuning vir my

Voel my hande op jou lyf

Ek kon nie genoeg kry nie

Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde

Vir liefde

Dit was 'n groot begin

Jy het my heeltemal verras en my kop laat spring

Ek wou by niemand anders wees toe koop ek 'n ring

Ons was dalk net te jonk

Maar ek verruil dit nie

Ons was in liefde dronk

Ons moet dit net weer vind want mens verloor dit nie

Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde

Dit was vir jou net vir jou wat ek gedoen het vir liefde

Jou mond was stroopsoet heuning vir my

Voel my hande op jou lyf

Ek kon nie genoeg kry nie

Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde

Vir liefde

Dit was 1989 en die straat was verlig

En jy glimlag pragtig

Ek onthou dit nog soos gister

En ek weet dit was reg

Dit was so eg soos die waarheid

Want die liefde steek mos nooit iets wag

Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde

Dit was vir jou net vir jou wat ek gedoen het vir liefde

Jou mond was stroopsoet heuning vir my

Voel my hande op jou lyf

Ek kon nie genoeg kry nie

Kan jy onthou, nog onthou wat ons gedoen het vir liefde

Vir liefde

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page