top of page
Bobby van Jaarsveld - Sirkus (Key: OR Bmaj)

Bobby van Jaarsveld - Sirkus (Key: OR Bmaj)

SKU: AN-OR-NB-00168
$12.95Price

Title: Sirkus

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.

Lyrics: Yes

 

Dis moeilik om te praat

Terwyl daar ander mense se woorde in jou mond sit

Geprogrammeerde tonge praat

Dis moeilik om te dans

Met al die toutjies om jou nek wat hulle trek

Gemanupileerde valse dans

Wees jy net wie jy is, solank jy soos ons is

 

Want dis 'n Sirkus, kom en bring jou masker

Die waarheid lê daar agter die gordyne

Jou en my geheime

Sirkus bewaar jou as jy iets mis

Want hier kan jy jou oë nie glo nie

Dis nie soos dit lyk nie

Dis 'n Sirkus

 

Dis maklik om te glo

Die gras lyk altyd groener aan die ander kant

Maar dit word elke keer geplant

Wat is in 'n naam, iets wat jy vinnig kry

Maar net so gou verloor

Die bure praat wat hulle hoor

Vergeet nou wie jy is

Ons soek jou net soos ons is

 

'n Sirkus, kom en bring jou masker

Die waarheid lê daar agter die gordyne

Jou en my geheime

Sirkus bewaar jou as jy iets mis

Want hier kan jy jou oë nie glo nie

Dis nie soos dit lyk nie

Dis 'n Sirkus

 

'n Sirkus

Jou en my geheime

Sirkus

'n Sirkus

Jou en my geheime

 

Want dis 'n Sirkus kom en bring jou masker

Die waarheid lê daar agter die gordyne

Jou en my geheime

Sirkus bewaar jou as jy iets mis

Want hier kan jy jou oë nie glo nie

Dis nie soos dit lyk nie

Dis 'n Sirkus

 

Gemaklik op die oor

Want dit wat die mense wil

Dit sal hulle glo

Dis die Sirkus wat jy hoor

 

Composer: BOBBY VAN JAARSVELD/JOHAN VORSTER (COLESKE ARTISTS/JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like